Meubelvervoer

meubelvervoerdersMeubelvervoer regoor Suid-Afrika

Benodig jy hulp met die vervoer van jou meubels?

AskDonkey verskaf reeds vir 6 jaar gratis kwotasies vir meubelvervoer regoor Suid-Afrika.

button kliek kwotasies 

 

 

Mobiele Vorm

 

  • Die vorm begin met die keuse van areas / provinsies.

  • Alle tipe meubelvervoer insluitend bekostigbare langafstand meubelvervoer en lokale trekke.

Vergelyk meubelvervoerders vandag en spaar op jou verhuisingskoste.

 


 

Nog 'n Opsie:

Indien u nie kans sien om die aanlyn vorm te voltooi nie, stuur gerus vir ons ‘n epos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. met ‘n opsomming van die dienste wat benodig sal word. Ons kan werk met die volgende inligting:

  1. Trek datum (om-en-by);
  2. Adres van Waar getrek word en die Nuwe adres (of minstens net ‘n aanduiding van die twee areas);
  3. Inventaris lys (al is dit net ‘n lys van die groot items; dui dan die hoeveelheid slaapkamers aan en net ‘n rowwe skatting van self gepakte bokse;
  4. Kontakbesonderhede: selnommer en epos adres sal voldoende wees;
  5. Word enige ander dienste benodig, soos die pak van bokse, materiale bv. bokse, kleurplakkers, ens?
  6. Wie sal veranderwoordelik wees vir betaling: Privaat of Maatskappy?

Sodra die inligting in ons sisteem ontvang word sal u 'n verwysingsnommer ontvang waarna u kan verwag om die eerste kwotasies binne so min as een tot twee ure te ontvang.

Kontak ons gerus indien ons van hulp kan wees.